Lid No | Naam |
01 | S.J. [Steve] PRETORIUS |
02 | P.L. [Piet] SMIT |
04 | A.C.K. [Attie] VERMAAK |
10 | F. de W. [Feltus]BRANDT |
07 | C.H. [Carel] HÖLL |
84 | B. [Bobby] JANSEN |
520 | Johan Kapp |
Erelidmaatskap kan toegeken word deur die algemene jaarvergadering van die vereniging op aanbeveling van die uitvoerende bestuur, aan enige persoon wie aan die volgende vereistes voldoen en deur sy/haar tak aanbeveel word:
1) 45 Jaar Senior Lidmaatskap
Geen kriminele oortreding rakende geweldsmisdaad, natuurbewarings en of vuurwapen wetgewing.
2) 30 Jaar Senior Lidmaatskap
Honoris Signum
5 Jaar gedien op uitgebreide Uitvoerend
Instrukteur
Geen kriminele oortreding rakende geweldsmisdaad, natuurbewarings en of vuurwapen wetgewing.
Erelede geniet volle stemreg maar hoef geen jaargelde te betaal nie. Sodanige erelidmaatskap sal lewenslank toegeken word maar mag be-ëindig word deur die algemene jaarvergadering op aanbeveling van die uitvoerende bestuur, indien sodanige erelid hom/haar gedra op ‘n wyse wat die toekenning nie waardig is nie.