Belangrik
Lidmaatskapkaartjies van lede wat betaal het is by die Pietersburg takkantoor beskikbaar of kan self deur lede gedruk word. Alle betalings en lesings vir Toegewydejagters eksamen is by die Takkantoor beskikbaar. 
Lidmaatskapgelde kan by die volgende rekening inbetaal word:
BJV Pietersburg
ABSA Bank
REk no  115 014 3949
Tak kode 334248

Onthou as jy dit met die internet elektronies doen, sit jou lidnommer by as verwysing en fax na 086 267 5365.
NB!!!!
Alle Toegewyde jaters kry nuwe BJV TJ sertifikate, want ons word afgehaal by CHASA se databasis en by BJV databasis gevoeg.  Jy kan nie meer jou CHASA sertifikaat indien nie, want jy is nou op die BJV databasis en die SAPD sal dit terug verwys. Onthou om jou endossiment aan te heg by motiverings. Verder moet julle onthou van die 3 aktiwiteite wat bygewoon moet word hierdie jaar. Indien jy jagte wil voorlê hierdie jaar, moet jy 'n toestemmingsbrief of permit saam indien.