Ledegelde word voortaan in ons tak rekening inbetaal, en nie meer in die uitvoerende rekening soos in die verlede nie.

Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging Magaliesberg Tak
ABSA Bank
Rek no: 4058395320
Tak no: 334-745

Gesin: R990,   Senior: R740,   Junior: R150
Ledegelde is betaalbaar vanaf 1 Maart van elke jaar.
Aansluiting beloop R400

ALLE TOEGEWYDE JAGETERS
Lees die belangrike inligting onder Toegewyde Jagters