Letaba Lede

Kom wys vir ons jou vleisbul, trofeë, blapse en sommer alles wat jy, jou gesin en vriende gejag het.

Stuur asb die fotos aan letaba@bosveldjagters.co.za (verklein asb na minder as 100K asb) met inligting rondom die jag. Naam(e) van persone op die foto en uiteraard jagter uitgewys, waar gejag, hoe vêr en waarmee (kaliber en projektielbeskrywing. Die foto's kan ook by Abel of Hansie ingedien word op CD

Ons sien uit om jou foto's te ontvang, kontak Abel Botha (082)773 1488 of Hansie Botha (083) 2900 738