Alle Takke & lede

Neem asb kennis van die volgende Uitvoerende AJV wat gehou sal word net voor die Uitvoerende Dinee en prysuitdeling (16:00)op 26 November 2016 te BJV klubhuis, Pietersburg.