Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug)
Musina is 'n klein plattelandse dorpie met baie aangename en vriendelike mense
Takke sal hulle VARS nuus as onderafdeling van hierdie blad opsit soos die opkom.
Druk die aangehegte kalender uit indien nodig
Laai jou nuusbriewe, omsend skrywes en fotos sodat almal dit met jou kan deel
BJV Kremetart
Standard Bank
Rekening Nommer 031 419 429
Takkode: 052 649
Verwysing: Lidno. & Van