Die pasmaak fasiliteit vir jou om jou Jag- en Sportskiet behoeftes uit te oefen
The tailormade facility to accommodate your Hunting & Sport Shooting needs
Hoe om aan te sluit / How to Join
Kliek op die Lid Tipe wat jou behoeftes die beste aanspreek
Kyk op die blad waarna jy verwys word, wat die Lid Tipe jou bied voordat jy voortgaan.
Maak seker jy het al die dokumente beskikbaar vir die Lid Tipe om dit elektronies op te laai
Indien tevrede met jou keuse, kliek op die GAAN VOORT skakel onder aan die blad
Nadat jy suksesvol aangesluit het, teken aan op die BJV platvorm met die aanteken besonderhede wat aan jou voorsien is. Toegang tot die LEDE deel van BJV word so bekom.
Click on the Membership Type that addresses your needs the best
On the specific page, have a look at what this Membership Type offers you, before you make a decision
Ensure you have al the required documents available in electronic format to submit during the application process
If satisfied with your choice, click on PROCEED at the bottom of the page
After you have successfully became a member of the BHA, your login details will be emailed to you. Kindly use these details to access the MEMBERS AREA of BHA